Die Citroën DS4.

VIDEO: ‘n TV-advertensie vir die Citroën DS4 is verbied omdat snelbewegende tonele daarin (ook van skape!) ‘n epileptiese aanval kan veroorsaak.

Die wêreldkampioen 2T Ooi 2010.

’n Prestige-Dorper-veiling word Woensdag (15 Februarie 2012) op die Tarkastad-skouterrein aangebied.

Die totale mielie-oes begin weens droogteskade begin krimp. Foto: ALANI JANEKE

Terwyl baie warm toestande in die Wes-Kaap voortduur lei 'n gebrek aan reën in die somerreënvalgebied tot droogteskade vir somergrane.
 

Die FAMACHA-kaart by die skaap se oog. Foto: Verskaf

'n Video verduidelik meer oor die FAMACHA-stelsel om diere te selekteer wat nie (of minder) deur haarwurmparasiete geraak word nie.

Bloukraanvoëls. Foto: CHRIS VAN ROOYEN

Die opsies van verskillende habitatte lok baie voëlsoorte na plase om of kos te soek, te slaap, te broei of om skuiling te vind en water te drink.

Markte

03 Februarie 2012

Lewende hawe

Soort Prys %
Beesvleis R30.38
-1.56
Speenkalf R19.90
0.5
Skaapvleis R45.95
-1.03
Voerlam R21.73
0.74
Vark R19.48
-1.32
Hoender R15.29
-1.1

Graan

Klik op die opskrif hierbo om meer volledige graanpryse te lees.
Safex pryse

Aandeelpryse

Klik op die opskrif hierbo om die tabel van aandeelpryse te lees.
Aandeelpryse