Hoewel die meeste arbeidkontrakteurs in die landbou voorheen plaaswerkers was, keer dit hulle nie om plaaswerkers se regte uit te buit nie, volgens navorsing.
'n Totale nuwe behuisingstrategie vir plaaswerkers is nodig, sê Agri SA in 'n dokument wat pas aan die Portefeuljekomitee vir Landbou en Grondsake voorgelê is.
Is die antwoord vir die sosiaal-maatskaplike probleme rondom plaaswerkers straks om terug te keer na die grondbeginsels - soos neergelê deur die ou Landelike Stigting?
Boere word aangemoedig om plaaswerkers as gesondheidswerkers te laat oplei. So kan hulle oorvol klinieke met te min personeel se taak verlig, is op 'n vergadering in De Doorns gesê.
Plaaswerkers is aangemoedig om "daadwerklik iets te doen" om hul omstandighede te verbeter.
Die uitbetaling van maatskaplike toelaes hoef nie 'n kopseer vir boere te wees nie.
Grondeienaars moet seker maak van die regshulp wat hulle by uitsettings betrek, anders kan dit hulle duur te staan kom.
Die Nkuzi-verslag het blykbaar soos 'n briesende brander oor die landbou gebreek.
|
Hierdie week in LBW
- Daar's nog geld in wyn - Kans om landbou reg te ruk - Goedkoop op gras - Plaasmoorde: Agri SA soek Mbeki - Koste wurg sitrusboere - Plaaslek het boere gaande - Spesiaal vir Ma |