Landbou
Arbeid
Kontrakteurs laat werkers ly
Hoewel die meeste arbeidkontrakteurs in die landbou voorheen plaaswerkers was, keer dit hulle nie om plaaswerkers se regte uit te buit nie, volgens navorsing.
'Dink nuut oor werkershuise'
'n Totale nuwe behuisingstrategie vir plaaswerkers is nodig, sê Agri SA in 'n dokument wat pas aan die Portefeuljekomitee vir Landbou en Grondsake voorgelê is.
Plaaswerker-probleme: Selfrespek is die antwoord
Is die antwoord vir die sosiaal-maatskaplike probleme rondom plaaswerkers straks om terug te keer na die grondbeginsels - soos neergelê deur die ou Landelike Stigting?

Gesondheidswerkers op plase
Boere word aangemoedig om plaaswerkers as gesondheidswerkers te laat oplei. So kan hulle oorvol klinieke met te min personeel se taak verlig, is op 'n vergadering in De Doorns gesê.
Plaaswerkers moet eie situasie verander
Plaaswerkers is aangemoedig om "daadwerklik iets te doen" om hul omstandighede te verbeter.
Haal die angel uit toelaes
Die uitbetaling van maatskaplike toelaes hoef nie 'n kopseer vir boere te wees nie.
Uitsetting gee hoofbrekens
Grondeienaars moet seker maak van die regshulp wat hulle by uitsettings betrek, anders kan dit hulle duur te staan kom.
Skei arbeid en verblyf - verslag
Die Nkuzi-verslag het blykbaar soos 'n briesende brander oor die landbou gebreek.
Pasop vir wet met brandnetels
Boere wat woonplek aan mense verskaf, moet oppas om nie onkant betrap te word nie.
Wette skaad verhoudinge
Die jongste arbeidswetgewing het die verhouding tussen boer en werker 'n knou gegee.
Vakbonde kan gesindhede knou
Net 4,7 % van die boere in die Vrystaat ten gunste van vakbonde in die landbou.
Kinderarbeid: Dié groot sonde
Die groter gevaar van kinderarbeid is dat dit uitvoergeleenthede ernstig in die gedrang kan bring.
Vingerafdrukke vergemaklik bestuur
Tegnologie wat biometriese inligting gebruik om mense elektronies te identifiseer, is nou binne die bereik van kleinerondernemings, soos boerderye.

Stem
Meen jy die Regering gaan die pryse van basiese voedselsoorte vaspen?
Nee
Ja
Weet nie
Stel 'n standpunt, vra vrae of gesels sommer net.
Goeie geselskap oor aktuele en minder aktuele landbousake, alles per e-pos.
Teken in vir die weeklikse oorsig.
Pryse wat vir grond in Suid-Afrika betaal is.
Klik om Landbouweekblad elke week te ontvang.
Hierdie week in LBW
- Kenners praat oor wintergraan
- Grond-oordrag kan werk
- Plan stuit ekologiese ramp
- Boer presies: Maak geld
- Driehoekkruising werk
- Manuel bieg oor landbou-foute
- Kos: Braaiboud