Landbou
Bedryfsnuus
Denkskuif oor SA landbou
Belangwekkende uitsprake in invloedryke kringe dui op 'n denkskuif wat oor die belangrikheid van die landbousektor in Suid-Afrika posvat.
Buurstate kry Eskom-krag teen kosprys
Eskom verkoop krag teen 'n verlies aan industrieë en buurlande, terwyl Suid-Afrikaanse huishoudings vir bykans 95% van Eskom se bruto wins sorg!
Die storie van 'n familieplaas
Die winde van verandering in Amerika dreig om die aangesig van 'n platteland wat oor drie eeue uit familieboerderye gevorm is, onherroeplik te verander.
Silosertifikate: Die waarde en gevare
Lees in hierdie artikel meer oor die aard, hantering en gebruike van graansilosertifikate in die Suid-Afrikaanse graanmark.
Zuma - redder of vals hoop?
Hoeveel moet boere lees in mnr. Jacob Zuma, ANC-leier, se besoek aan Graan Suid-Afrika se kongres en sy simpatieke uitsprake oor die landbou?
Punteplan kan grondpaaie red
Oral in Suid-Afrika is grondpaaie wat feitlik onbegaanbaar is en die landbou knel. Daar is egter 'n oplossing.
Landbou reik uit na nuwe boere
Bedryfsorganisasies het sedert 2002 bykans R150 miljoen aan die ontwikkeling en vestiging van opkomende boere bestee.
Werp lig op grondwater
Boere se samewerking word gevra om inligting oor grondwaterbronne in SA in te samel. Die inligting is noodsaaklik om dié bron te beskerm en die volhoubaarheid daarvan te verseker.
Daar's lewe ná Eskom
Son- en windkrag kan huishoudings van krag voorsien, maar dan moet die stelsel reg ontwerp wees. Die aanvanklike koste is hoog, maar dit kan binne vyf jaar tot tien jaar afbetaal word.
Lesse uit die Eskom-debakel
Gebrekkige leierskap en visie is die hoofrede vir die huidige 'Eskom-kaskenades', en mense met visie is nou nodig om die krisis te bestuur, meen dié sakeleier.
Is sellulose-etanol die toekoms?
Nie almal glo meer mielie-etanol is die towerstaf wat Amerika van die buitelandse oliebaronne gaan red nie. Lê biobrandstof se toekoms in sellulose?
Landbou gerat vir Mbeki-gesprek
In 'n poging om uit een mond te praat, is netelige kwessies in die landbou gister tussen die Minister van Landbou en Grondsake, Agri SA, Nafu, die TLU SA, die LBK en ander rolspelers deurtrap.
Kos- en brandstofkrisis dreig
Suid-Afrika stuur op 'n ernstige brandstof- en voedselkrisis af indien die Regering nie dringende stappe doen om dit af te weer nie.
Bedrywe wys erns oor opheffing
'n Navorsingsverslag wat pas vrygestel is, weerlê die gewilde beskuldiging dat die georganiseerde landbou traag is om by die opheffing van voorheen benadeelde gemeenskappe betrokke te raak.
Alternatiewe energie: Ken jou stelsel
Selfs die indrukwekkendste son- en windkragstelsel kan gebreke hê. Maar as 'n mens nie noukeurig aantekeninge hou nie, sal jy dit nooit betyds agterkom nie.

Vinniger internet sluit wêreld oop
Mense in landelike gebiede en boere "in die middel van nêrens" kan nou met die klik van 'n muis blitsvinnig sien wat in die res van die wêreld aangaan.
Boer moet in kristalbal loer
Die moderne boer moet die vermoë hê om in die kristalbal te kyk om te sien wat die toekoms inhou sodat hy hom betyds op veranderings kan voorberei, meen 2007 se Boer van die Jaar.
SA vervoer: Op pad na verval?
Voldoende infrastruktuur wat doeltreffend bestuur word, kan voedselpryse verlaag en elke skakel in die voedselwaardeketting geld bespaar.
Sonkrag bring min lig in donkerte
Met Eskom se duisternis wat op die land toesak, vestig talle mense hul hoop nou op sonkrag. Maar, sê 'n kenner, daar moet gewaak word teen té hoë verwagtinge.
Nuttige leesstof vir boere
Hier is drie interessante boeke vir boere oor onderskeidelik die grootmaak van volstruisies, die Damaraskaap en die stoetbedryf.

Stem
Is jy ten gunste van subsidies vir die landbou?
Nee
Ja
Weet nie
Stel 'n standpunt, vra vrae of gesels sommer net.
Goeie geselskap oor aktuele en minder aktuele landbousake, alles per e-pos.
Teken in vir die weeklikse oorsig.
Pryse wat vir grond in Suid-Afrika betaal is.
Klik om Landbouweekblad elke week te ontvang.
Hierdie week in LBW
- Daar's nog geld in wyn
- Kans om landbou reg te ruk
- Goedkoop op gras
- Plaasmoorde: Agri SA soek Mbeki
- Koste wurg sitrusboere
- Plaaslek het boere gaande
- Spesiaal vir Ma