Landbou
Kom kyk by LNR!
LEON KRUGER

Bennie, ek weet nie waar jy is nie, maar as jy naby Pretoria is, kom maak 'n draai by die Skaapseksie van die Irene navorsingsinstituut, want dit is nou regtig 'n "state of the art"-hanteringsfasiliteit.

Leon Kruger (Lkruger@arc.agric.za)