Ek wil verneem hoe om perde te lonsriem. Ek is al 2 en 'n halfjaar in die perdeding en niemand kan my se hoe om 'n perd te lonsriem nie. Kan iemand my help met inligting om 'n perd te lonsriem?
Venessa (veronick@wam.co.za)