Landbou
Probleme met ystervarke
FRANCOIS VAN DER WALT

Is dit net ons wat 'n groot probleem het met ystervarke? Weet julle nie dalk waar 'n mens vanghokke kan koop nie, (ek het nie tyd om een te bou nie) en wat dit kos? - Francois (fvdwalt@koshcom.co.za)

2 Mei 2006