Landbou
Diere
Promosie-artikel:
Vars begin is halfpad gewin
Melkprodusente kan die Kaliforniese mastitistoets uitvoer, wat 'n aanduiding kan gee van die graad van mastitis in die verskillende kwarte.
'Geleende' honde hou roofdiere in toom
In 'n nuwe bewaringsprojek stel twee bewaringsorganisasies Anatoliese herdershonde op 'n permanente uitleenbasis aan veeboere in veral Limpopo beskikbaar.
Is Afrikaner identiteit kwyt?
Afrika se beesrasse het die afgelope dekade ál gewilder geraak, maar 'n geleentheid is egter verpas deur die voortydige ontwikkeling van die moderne Afrikanerbees.
Groter wins uit voorbereide kalwers
Boere het altyd hul kalwers net ná speentyd na voerkrale weggeneem. Voerkrale het dan aansienlike moeite gehad om die kalwers aan die lewe te hou en vir die voerproses aan te pas.
Verbeter kuddes met program
Boere wat onlangs met vee begin boer het, sal in vandag se mededingende wêreld moeilik kan oorleef sonder 'n goeie rekenaarprogram en databasis wat vir SA se toestande ontwerp is.
Jóú ekologiese ingenieurs
Erdvarke en ystervarke is unieke soogdiere wat een ding gemeen het: Albei diersoorte word gesien as "ekologiese ingenieurs".
Rooivleis se pad na 2012
'n Kenner bespreek moontlike neigings wat die rooivleisbedryf in die toekoms kan volg.
Antieke perderas in SA
Perde van die Noriker-ras wat uit die voor-Romeinse tyd dateer en 'n tradisionele trekperd is, is onlangs vir die eerste keer na Suid-Afrika ingevoer.
Kus-melk nie meer goedkoopste
Duur grond en die afhanklikheid van duur stikstofkunsmis vir weidings plaas 'n groot demper op melk- produksie aan die kus.
Alabai stuit vir geen duiwel
Die Alabai is 'n Sentraal- Asiatiese herdershond wat sy baas en dié se eiendom sal oppas en tot die dood toe verdedig.
Promosie-artikel:
Faktore wat vervangingskudde raak
Die grootmaak van vervangingsverse in 'n melkkudde is 'n finansiële belegging en dit sal die winsgewendheid van die kudde direk en indirek beïnvloed.
Afrika uit vleisrevolusie geboelie?
Arm Afrikalande meen die ontwikkelde lande boelie hul uit die vleisrevolusie wat nou plaasvind met die onredelike toepassing van standaarde.
Blikbrein maak bul soek maklik
'n Webwerf waarop 'n mens met die druk van 'n paar sleutels 'n foto en die volle stamboom van stoetdiere kan bestudeer, maak dit maklik om die regte bulle uit te soek.
Bloeiende kaasbedryf kry Franse flair
Wanneer 'n bedryf in 'n land met sowat 3% per jaar groei teenoor 1,8% in die res van die wêreld, mag hy maar dink hy is kaas.
Europa lus vir meer springbokke
In Europa het springbokvleis so gewild geword dat kwalik in die vraag voorsien kan word.
Keer vrektes by speenlammers betyds
Skaaplammers wat verlede lente gebore is, moet nou gespeen word. Speentyd is 'n moeilike tyd vir lammers en vrektes kom dikwels voor. Boere kan dit voorkom deur dié wenke te volg.
'n Skatkis vol Bonsmaras in Vaalbos
Kan 'n goeie vleisbeesstoetery binne twee jaar opgebou word? Ja, maar dan moet die teler balans in sy teelbeleid handhaaf en die integriteit van die ras vooropstel.
Melkbedryf sal oorleef
Dit gaan taamlik goed met die melkbedryf in die Wes- Kaap. Tog is daar dinge wat boere kwel, soos ongekende prysstygings aan die produksiekant.
Veebedryf gons oor veterinêre wysigings
Die NWKV steun alle maatreëls wat daarop gemik is om boere teen onopgeleide mense te beskerm wat nie diere behoort te diagnoseer nie.
Promosie-artikel:
Vervanging van verse: Onthou dié faktore
'n Kritiese balans bestaan tussen die aankoms (geboorte of aankoop) en vertrek (voortydige uitskot, vrektes of verkoop) van verse in 'n melkkudde.

Stem
Is jy ten gunste van subsidies vir die landbou?
Nee
Ja
Weet nie
Stel 'n standpunt, vra vrae of gesels sommer net.
Goeie geselskap oor aktuele en minder aktuele landbousake, alles per e-pos.
Teken in vir die weeklikse oorsig.
Pryse wat vir grond in Suid-Afrika betaal is.
Klik om Landbouweekblad elke week te ontvang.
Hierdie week in LBW
- Daar's nog geld in wyn
- Kans om landbou reg te ruk
- Goedkoop op gras
- Plaasmoorde: Agri SA soek Mbeki
- Koste wurg sitrusboere
- Plaaslek het boere gaande
- Spesiaal vir Ma