Droogte vorm 'n integrale deel van die veebedryf van Suid-Afrika en aangesien daar tans verskeie produsente in die greep van 'n baie erge droogte vasgevang is, is dit van pas om 'n paar bestuurs- en voedingspraktyke tydens 'n droogte te bespreek. Die doel van hierdie artikel is om enkele van die belangrikste wenke in dié verband puntsgewys te lys.
Klik hier om die artikel te lees. Dit is in PDF-formaat.
24 Julie 2007