Om sterk en lewenskragtige lammers met 'n gewenste geboortemassa (3.5 - 5.5 kg) asook voldoende melk te produseer, moet die voedingspeil die eerste drie maande van dragtigheid sodanig wees dat ooie minstens hulle massas handhaaf om maksimum groei van die plasenta te verseker.
Klik hier om meer te lees oor onder meer die invloed van voeding op plasenta-ontwikkeling. Die artikel is in PDF-formaat.