Landbou
Finansies
Inmenging kan probleme vererger
Die wêreld kyk deesdae met ander oë na die voedselvoorraad en landbouproduksie. Die lande wat sukkel, is dié wat op groot skaal landbouprodukte invoer.
Argentinië bied SA veel te leer
'n Groep Suid-Afrikaanse boere het Argentinië onlangs besoek. Die besoekers is onder die indruk gebring van die geleenthede - en haakplekke - in dié land.
Nuwe planne vir Land Bank
Die nuwe voorsitter van die Land Bank meen die probleme van die verlde kán met goeie bestuur reg- gestel word.
Finansiering stel ál groter eise
Finansiering in die landbou vereis deesdae meer aandag as voorheen. Die rand het verswak en die pryse van etlike landbouprodukte en produksiemiddele het aansienlik gestyg.
Asemskep-kans kom eers later
Die res van vanjaar gaan vir talle vee- en vleisprodusente, veral die wat intensief boer, 'n tameletjie wees.
Graan en oliesade neig nog duurder
Maatskappye wat nie waarde toevoeg nie, gaan waarskynlik harde bene kou. Van die kleiner voerkrale kan selfs tot niet gaan.
Inflasie aan't gallop
Die inflasie-omgewing wat nou ontwikkel, veral op internasionale vlak, sal in die komende jare beslis 'n ander bestuursbenadering verg.

Regering moet kophou oor agri-inflasie
Die bydrae wat die volgehoue styging in landbouprodukpryse tot verbruikersinflasie lewer, laat die Regering met nuwe oë na die landbou kyk.
Promosie-artikel:
Bring boere byeen vir beter pryse
Die Farmer First Groep se besigheid is om boere bymekaar te bring en gesamentlik te beding vir beter insetpryse.
Landbou skaars in begroting genoem
Die Minister van Finansies het baie lof gekry ná sy jongste Begroting. Dit is sonder twyfel merkwaardig om in die huidige toestande met 'n surplusbegroting vorendag te kom.
Landbou-geldsake verbeter
Die jongste statistiek van die Departement van Landbou dui daarop dat die kommersiële landbou se geldsake verbeter.
Land Bank herstel van kritieke belang
Die moderne landbou het groot kapitaalbehoeftes. Dit is in die breë Suid-Afrikaanse landbou se belang dat die Land Bank in staat gestel word om sy rol behoorlik te vervul.
Dowry striem aksyns op wyn
'n Ontstoke mnr. Cobus Dowry, Wes-Kaapse minister van landbou, is ergerlik oor die jongste verhoging in aksyns op wyn en hy wil Finansminister Trevor Manuel daaroor spreek.
Webwerf vir vervoer van goedere
'n Karooboer het 'n plan bedink om die vervoer van goedere in die land meer vaartbelyn te maak. Die webwerf wat hy bedryf, bring vervoerkontrakteurs en potensiële klante byeen.
Dis duister, maar daar's kanse
Die eerste maand van die jaar is gekenmerk deur baie ongunstige nuus. Dit stem die meeste mense pessimisties. Tog bied die veranderende omstandighede nuwe geleenthede.
SA sal invoerder bly
Vanjaar se mielie-oes behoort in die binnelandse behoefte te kan voorsien. Daar sal egter nie veel vir uitvoer wees nie. In die geval van sojabone en koring bly SA 'n groot invoerder.
Broodprys: Beleid is die fout
Kosvoorsiening en kospryse gaan in 2008 'n kwessie bly. Die wêreld se groot graanproduserende lande het in 2008 weer buitengewoon groot oeste nodig om die voorraadvlakke te stabiliseer.
Promosie-artikel:
Beding sommer met jou muis
Die Farmer First-groep is hier om boere te help om aankooppryse aansienlik te verminder, kosbare tyd te bespaar en hul wins op te stoot.
Agri-besighede presteer
Die winsgewendheid van landbou-besighede het verlede jaar stewig met 24% teenoor die vorige jaar gestyg.
As jy wil skrik, skrik eerste
Die Amerikaners praat versigtig van die r-woord: Resessie. Dit word amper nie hardop genoem nie. Tog moet beleggers aanvaar dat dit deel van die ekonomie se siklus is.

Stem
Meen jy die Regering gaan die pryse van basiese voedselsoorte vaspen?
Nee
Ja
Weet nie
Stel 'n standpunt, vra vrae of gesels sommer net.
Goeie geselskap oor aktuele en minder aktuele landbousake, alles per e-pos.
Teken in vir die weeklikse oorsig.
Pryse wat vir grond in Suid-Afrika betaal is.
Klik om Landbouweekblad elke week te ontvang.
Hierdie week in LBW
- Kenners praat oor wintergraan
- Grond-oordrag kan werk
- Plan stuit ekologiese ramp
- Boer presies: Maak geld
- Driehoekkruising werk
- Manuel bieg oor landbou-foute
- Kos: Braaiboud