Ten spyte van stygende insetkoste toon die landbou in Suid-Afrika nie tekens van ernstige nood nie, sê Alliance Group.
Twee van Beyerskloof se Pinotage-wyne is dié jaar onder Absa se top 10.
'n Leser is raadop met haar aggressiewe Franse poedel en een van ons kundiges gee raad.
'n Werkswinkel oor die vervoerdifferensiaal is nodig vir alle rolspelers in die graanbedryf, sê die Nasionale Landboubemarkingsraad.
Koeie maak 95% van teelkuddes in Suid-Afrika uit en daarom draai alles om die doeltreffendheid van koeie in 'n kudde.
Die Landboubesigheidskamer verwelkom die onttrekking van die kontroversiële Wetsontwerp op Onteiening van die huidige Parlementêre program.
Goeie nuus vir webbesoekers is dat Landbouweekblad se elektroniese argiewe oopgestel is.
Webbesoekers kan nou inteken op 'n gratis daaglikse e-nuusbrief van Landbouweekblad se webwerf.
The 2010 LOC chief executive officer, Danny Jordaan has been stunned by the resignation of one of the most senior members of his committee.

|
Hierdie week in LBW
- Vrouewynmaker gesels met LBW - Vleispryse: Supermarkte nie die skurke - Opswaai kom, hou net uit! - Veekamp op wiele - Megaweek naby - Onteienwet opsy - Kos: Ambulans-koek |