Landbou

'n Mauser. Foto: Dr. Lucas Potgieter
Promosie-artikel:
Appèlle en herlisensiëring van vuurwapens


BR & S Legal Firearm Alert spesialiseer in die Wet op Beheer van Vuurwapens nr. 60 van 2000.

Ons spesialiseer in die volgende:

  • Al die wets- en administratiewe aspekte van die Wet op Beheer van Vuurwapens nr. 60 van 2000.
  • Inligting oor permitte om vuurwapens op 'n wettige wyse na Suid-Afrika te bring (Artikel 73 van die Wet op Beheer van Vuurwapens nr. 60 van 2000).

    BR & S Legal Firearm Alert het met hierdie wet (Wet op Beheer van Vuurwapens nr. 60 van 2000) begin werk vandat dit in 2005 in werking getree het. Ons groep beskik oor die nodige kwalifikasies en ondervinding i.v.m hierdie wet en u kan verseker wees van ons persoonlike, uitnemende diens.

    U kan gerus navrae per e-pos aan ons rig oor die Wet op Beheer van Vuurwapens.

    BR & S Legal Firearm Alert bied die volgende dienste aan:

  • Aansoeke om nuwe vuurwapens te lisensieer.
  • Hernuwing van bestaande vuurwapenlisensies.
  • Appèlle teen die weiering van vuurwapenlisensies, asook hersienings vir appèlle wat afgewys word.
  • Aansoeke om bevoegdheidsertifikate.
  • Aansoeke om akkreditasie van jagondernemings en -besighede.
  • Enige ander administratiewe navrae aangaande vuurwapens en die toepaslike wet.

    Navrae: Beau van Staden, sel: 073 484 0471, of e-pos: legalfirearm@yahoo.com
    Die webwerf is: www.live100percent.com

    12 Julie 2007