'n Bylae oor jagpakkette in Suid-Afrika is in vandeesweek se uitgawe van Landbouweekblad ingesluit (uitgawe van 8 Februarie 2008). Die bylae word ook in die Februarie-uitgawe van die tydskrif, SA Jagter/SA Hunter, versprei.
Navrae: SA Jagter, tel 086 010 3577, of e-pos: hunter@media24.com
6 Februarie 2008