Landbou
Kommentaar
Meng dan eerder só in
Beleidmakers sit met die dilemma dat hulle op die een of ander manier op stygende voedselpryse wil reageer - maar hulle is onseker hoe.
Gunstige reaksie is verrassend
Manie was op Graan SA se kongres 'n paar weke gelede aangenaam verras toe hy verneem het hoe gunstig die terugvoer oor die ondersoeke in die koringbedryf ervaar is.
Water-saak vra beter bestuur
Al hoe meer stemme gaan op dat Suid-Afrika 'n soortgelyke roete met watervoorsiening as met kragvoorsiening kan loop.
Hoe gemaak met ANC-leier?
'n Mens moet versigtig wees hoe jy mnr. Jacob Zuma se optrede as spreker op Graan SA se kongres op Bothaville vertolk. Die vraag is: Kan 'n mens die man glo?
Jacob Zuma en die graanboere
'n Mens kan sekerlik die toespraak en teenwoordigheid van die ANC-leier, mnr. Jacob Zuma, op Graan SA se afgelope kongres as geskiedkundig beskou, skryf Manie in sy rubriek.
Alternatiewe krag-plan
Die onderbrekings in Eskom se voorsiening van elektrisiteit aan die SA ekonomie het die potensiaal om produktiwiteit en mededingendheid jare agteruit te sit.
Dit word 'n bitter brood-stryd
Breëborstaktiek wanneer dit kom by 'n geskil tussen 'n groot landboumaatskappy en die Regering is nie 'n algemene verskynsel in die landbou nie.
'Boere, neem sypaadjie oor'
As die kommersiële landbou wil oorleef, sal hy die sypaadjie moet orneem, sê dr. Jan du Plessis, bekende politieke kommentator.
Kersfees - fees van versoening
Vir hierdie laaste kommentaar van die jaar maak aktuele landbousake plek vir 'n geestelike boodskap deur ds. Kobus van der Westhuyzen.

'n Jaar met teenpole!
Vir die landbou was 2007 'n jaar van teenpole: Aan die een kant 'n broodnodige opbloei in produsentepryse, maar daarenteen, ironies genoeg, 'n laagtepunt op politieke terrein.
Gee 'n slag feite oor werkers
Manie wil vandag semanties met Adjunk-landbouminister Dirk du Toit redeneer, en wel oor die woord hipotese.

Daar's darem vordering ook
Agter die bekgeveg van die jongste tyd in die landbou is daar ook bemoedigende ontwikkelinge. Die belangrikste een is waarskynlik die stigting van 'n nuwe advieskomitee.
Plantsyfers verras nie juis
Gegewe die sterk stygings in graanpryse die afgelope jaar, verstaan Manie die nasionale Oesskattingskomitee se jongste syfers was nie veel van 'n verrassing nie.
Konsolidasie se meriete
SA se landbou kan nie die uitwerking van internasionale gebeure vryspring nie. Bepaald vir landbou-ondernemings is konsolidasie, ofte wel die samevoeging van besighede, 'n wêreldwye neiging.

Moenie goeie saak belemmer
'n Mens kon kwalik vir 'n meer nugtere siening van die kommersiële landbou vandag in Suid-Afrika vra as die onlangse kongres van die TLU SA in Pretoria.

Só gaan ons nie vorder
Die jongste onderonsie tussen die Regering en kommersiële boere is vir die landbou 'n reuse-terugslag, gegewe die enorme uitdagings wat in dié sektor wag.

So amper 'n hengse flater
Die nuutste regulasie van die Landbouminister is dat elke mengsel van veevoer geregistreer moet word voordat dit aan vee gevoer kan word. Hoe nou? wonder Manie.
Grond: SA moet weet
Afgesien van die debat of buitelanders wel grond hier mag besit, is daar 'n aanbeveling dat huidige SA burgers hul ras in eiendomstransaksies bekend moet maak.
Dit gaan glo beter met Lulu
Dit lyk of die botsing vroeër vanjaar tussen Agri SA en die Landbouminister tog ook sy voordele gehad het. Manie trek ook die sluise oop oor die behandeling wat garsboere van SAM kry.

Plan nommer hoeveel?
Die Regering het pas sy soveelste grondplan bekend gemaak. Die verskil dié keer is wel dat dit 'n eerste is om soveel plaaswerkers van grond te voorsien.

Stem
Meen jy die Regering gaan die pryse van basiese voedselsoorte vaspen?
Nee
Ja
Weet nie
Stel 'n standpunt, vra vrae of gesels sommer net.
Goeie geselskap oor aktuele en minder aktuele landbousake, alles per e-pos.
Teken in vir die weeklikse oorsig.
Pryse wat vir grond in Suid-Afrika betaal is.
Klik om Landbouweekblad elke week te ontvang.
Hierdie week in LBW
- Kenners praat oor wintergraan
- Grond-oordrag kan werk
- Plan stuit ekologiese ramp
- Boer presies: Maak geld
- Driehoekkruising werk
- Manuel bieg oor landbou-foute
- Kos: Braaiboud