Vraag:
Ek het 'n sterk vermoede dat amitras, nadat die bees daarmee gedip is, deur die bosluis
gemetaboliseer word en die effek daarvan totaal uit die bosluis se sisteem verwyder word met
verloop van tyd.
Wat die bosluis maak is om bloot te skuil en te wag totdat amitras se werking uitgewerk is. Uiteindelik kry jy 'n aktiewe bosluis wat weer 'n dier kan bestyg. Toegegee, van die wyfies wat eiers moet lê, sal vrek, maar die res sal bly leef. Het ek die kat aan die stert beet? - Frans Saaijman(saaijman@saaijmangrey.co.za.)
Antwoord:
Klik hier om die antwoord te lees. Die artikel is in PDF-formaat.
15 April 2008