Vraag:
Ek het probleme met 'n koei. Sy is al ver dragtig en ooglopend lyk alles reg. Die kalf se pote en kop lê reg, maar die koei eet niks en herkou ook nie. Sy loop nou al 2 dae so rond - Johannes Pretorius (johannes@intelli.co.za)
Antwoord:
Klik hier om die antwoord te lees. Dit is in PDF-formaat.