Landbou
Aborsies by skape
Dr. FAFFA MALAN

Vraag:
Ek wil graag weet wat die oorsake van aborsies in skape kan wees. Ek kan nie met sekerheid sê dat die ooie definitief geaborteer het nie, maar ek het minder as 50% lampersentasie.

Ons het die ooie geskandeer as dragtig. Na vyf maande is daar meer as die helfte wat nie in lam is nie. My kudde was besmet met peestersiekte en die ramme was besmet met Brucella ovis. - Kassel van den Berg (0834060725@mtnloaded.co.za)

Antwoord:

Klik hier om die antwoord te lees. Dit is in PDF-formaat. 11 Desember 2007