
Vraag:
Ek het altyd Zapp Pour-on gebruik op die bokke en die goed het gewerk.
Die nuwes wat ek gekoop het, werk nie op die eiers nie en die luise vrek ook stadiger as
voorheen. Het hulle die formule verander en mag hulle dit doen? Is daar 'n ander produk
(pour on)wat ek kan gebruik? -Andre Nel (ANel@aspenpharma.com)
Antwoord:
Klik hier om die antwoord te lees. Dit is in PDF-formaat.
8 Februarie 2008