Landbou
Versorging van perdehoewe
Dr. CAROLYN CHELCHINSKEY

Vraag:
Hoe dikwels moet ek na my perd se hoewe omsien? Sy het nie skoene op nie - Marieta (marieta@ehlplatinum.co.za).

Antwoord:
'n Hoefsmid behoort pede se hoewe elke 5 tot 6 weke na te gaan. Indien probleemgevalle gevind word, mag die hoefsmid 'n spesifieke geval na 'n week of twee weer behandel.

  • Geskryf deur dr. Carolyn Chelchinskey

    4 Maart 2008