Landbou
Bestry anaplasmose (galsiekte) reg
Dr. FAFFA MALAN en dr. JAN DU PREEZ

Anaplasmose (bosluisoorgedraagde galsiekte) is 'n belangrike siekte by beeste en veroorsaak in Suid-Afrika onnodige verliese van meer as R12 miljoen per jaar terwyl dit doeltreffend met 'n bloedentstof beheer kan word.

Klik hier om meer oor die siekte en bestuur daarvan te lees. Die dokument is in 'n PDF-formaat.

18 Maart 2008