Landbou
Wanneer om af te tree?
SCHALK BURGER

Ek het vroeër gesê dat wanneer hulle gereed is. Dit beteken nie dat hulle eers gereed is op, sê die ouderdom van 80, nie. Die erfgenaam kan dalk self al baie na aan aftrede staan.

Tree af wanneer u nog die voorreg het om as mentor te kan optree, maar nie meer al die verantwoordelikhede van die boerdery op u skouers wil dra nie. Gun uself 'n onafhanklike en vreugdevolle aftreetyd saam met u geliefde. 4 Maart 2005