Landbou
Voorsiening vir vrou?
SCHALK BURGER

Ja, beslis! Ek wil sommer sê sy moet. Indien sy vergoeding ontvang vir haar bydrae tot die boerdery, kan sy 'n bydrae tot 'n uittredingsannuïteit maak én 'n belastingaftrekking daarvoor ontvang. Sy kry ook 'n belastingvrystelling van R120 000 aan die einde van dié tydperk. Dit is dan 'n aftreeplan wat sy vir haarself geskep het.

Ek dink dit is 'n moet, veral as gekyk word hoe gebrekkig finansiële beplanning van die meerderheid van boervroue in die land werklik is.

11 Maart 2005