As ons kyk na die netto inkomste wat boere in Suid-Afrika verdien, is die bedrag wat hulle maandeliks kan wegsit, nogal aansienlik.
'n Boer moet net onthou dat wanneer hy aftree, hy nie ophou om geld te spandeer nie. 'n Mens moet nog steeds betaal vir klere, kos, brandstof, elektrisiteit, vervoer, 'n nuwe ryding, medisyne en dokters. Jy hou nie op om te lewe by aftrede nie tewens, ek meen jou uitgawes raak dalk meer.
11 Maart 2005