Wanneer al sy planne opgestel is, en dit is gewoonlik elke dag wat geboer word. Moet nie die planne eers aan die einde van die tydperk opstel nie.
Die voortbestaan van sulke boerderye kan nie gewaarborg word nie. Die boer hoef en moet dié besluit nie alleen neem nie. Dit is 'n gesinsbesluit en opvolgers en finansiële beplanners moet ook hul rol speel om die proses korrek te bestuur tot 'n wen-wen situasie.
11 Maart 2005