Vraag:
Wanneer beide persone vir BTW gerigistreer is en die een persoon verkoop sy primêre woning, kan die transaksie teen 'n nulkoers gedoen word? - Adrian Claassen (aclaasse@angloplat.com)
Antwoord:
'n Primêre woning wat vir privaat doeleindes gebruik word is vrygestel van enige BTW. Die koper kan dit nie hef nie en die verkoper kan dit nie eis nie. Daar is net hereregte betaalbaar. Selfs al word die huis as 'n woning verhuur kan daar ook nie op die huur BTW gevorder word nie.
Landbouweekblad, 09 Oktober 2007