Landbou
Verkoop van grond
Dr. PHILIP THEUNISSEN

Vraag:
Is dit waar dat as landbougrond verkoop word moet daar deesdae eers 'n opsie aan die staat gegee word voordat dit aan 'n private persoon mag verkoop word al dan nie? - Mynhardt Loubser (m_loubser@yahoo.com)

Antwoord:
Na my beste wete is dit nog nie 'n feit dat grond eers aan die staat gebied moet word by verkoop nie. Dit was iets wat in 'n stadium oor bespiegel is om dalk 'n paar politieke punte mee te wen. Ek betwyfel die egter praktiese uitvoerbaarheid daarvan.

  • Geskryf deur:
    Dr. Philip Theunissen
    www.forensies.com
    sel: 082 378 2335

    29 Februarie 2008