Landbou
Wenner van SMS-kompetisie


Die wenner van Landbou.com se SMS-kompetisie wat by die Nampo-Oesdag gehou is, is mnr. Jan Bester van Klerksdorp.

De Klerk, wat saam met sy pa boer en ook oesversekeing verkoop, wen die volgende pryse:

  • 'n 6 maande gratis subskripsie op Landbouweekblad.
  • 'n Gedore-skroefsleutel.
  • Die Meganisasiegids 2007 van Koos le Roux.
  • Entstowwe en Immunersing, deur drs. Jan du Preez en Faffa Malan.

    30 Mei 2007