Die verslag en aanbevelings van die paneel van kundiges oor 'n beleid rakende grondbesit deur buitelanders in Suid-Afrika is aan die Minister van Landbou en Grondsake oorhandig.
Klik hier om die verslag van 41 bladsye te lees. Dit is in 'n PDF-formaat en sowat 2MB groot.
7 September 2007