Kyncoh se boek oor aangeplante weidings is beskikbaar by:
Die gewese Kynoch Kunsmis is oorgeneem deur Yara SA.
Me Daleen Coetzee, Tel 011 317 2000.
Die boek is beskikbaar as harde kopie en op CD.
Dis is ISBN 0-620-14918-3. Dit is destyds CTP Boekdrukkers, Kaapstad, gedruk.
Beste die boek by Kejefa Knowledge Works. Tel 014 -577-0005.
26 Januarie 2008