Landbou
Net op die web
Aftree-plasie vir jou?
Sal jy graag jou goue jare op 'n aftree-plasie wil deurbring, saam met ander afgetredenes, wat ook na die plaaslewe smag? Hier is 'n blink gedagte.
'Wees bedag op vleisveiligheid'
Die internasionale debat oor voedselveiligheid fokus op gesondheidbestuur, van die lewende dier af, produkhantering, en tot in die bord van die verbruiker, skryf Kantoorboer.
Speenkalfprys bly onder druk
Die onderste draaipunt van speenkalfpryse is nog nie bereik nie, skryf Kantoorboer in sy weeklikse kommentaar oor vleispryse.
Boer soek 'n Vrou-kompetisie
Soek jy vrou? Is die lewe op die plaas te eensaam? Skryf in vir die Boer soek 'n Vrou-kompetisie en Landbouweekblad en kykNET sal jou help om die romanse te laat blom.
Wyn-wenners op landbou.com
Die laaste twee kissies De Grendel Rosé-wyn wat op landbou.com uitgeloof is, is gewen.
Veeboere 'sal kreatief moet aanpas'
Lekkoste vir veeboere neem hand-oor-hand toe en die knyptang-effek van 'n ekonomie wat verstadig, asook verhoogde energiekoste, gaan veeboere tot kreatiewe aanpassings uitdaag.
Boeretoer na Argentinië:
'n Plaasopstal sonder sleutel
Dié Argentynse boer het nie 'n sleutel vir sy opstal se voordeur nie, maar dit pla nie, al het hy nege jaar gelede uit Suid-Afrika daarheen geïmmigreer. Kyk ook na toerfoto's.
'Slagpryse kan kop oplig'
'n Oorsig van die gebeure op die afgelope week se vleismarkte, asook 'n kykie vorentoe, deur 'n bekende veeboer.
Melkboere betoog oor prys
Sowat 5 000 Duitse melkprodusente het na die administrasiegebou van 'n melkkoper opgeruk om hul misnoeë met die melkprys bekend te maak.
Staking wys boere kan saamstaan
Die boerestaking van sowat drie weke in Argentinië het gewys dat produsente kán saamstaan, sê die voorsitter van een van die vier landbou-unies in dié land.
Hulle wen wyn
Geluk aan menere Calvyn Steyn van Sundra en Ollie Fick van Rosendal wat die eerste twee wenners in Landbou.com se SMS-kompetisie is. Hulle wen albei een kissie De Grendel Rosé-wyn.

Wen heerlike wyn op webwerf
Lees die jongste landbounuus in Suid-Afrika op jou selfoon en kom in aanmerking vir vier kissies heerlike landgoedwyn.
Veepryse per SMS; nuus op jou selfoon
Lees die jongste landbounuus op jou selfoon of vra die jongste veilingspryse van vee per SMS aan.
Siamese tweeling-skaap?
Dié lam is met vier agterbene, twee geslagsdele en twee uitskeidingsorgane gebore: En die lam is springlewendig.
Veepryse, agri-nuus per selfoon
Enkele veepryse en die jongste landbounuus - per selfoon - is 'n nuwe diens wat Landbouweekblad aanbied.
Agri-besighede presteer
Die bevindings van die derde prestasiemetingsopname wat PriceWaterhouseCoopers by 21 landbou-besighede gedoen het, is nou in PDF-formaat op hierdie webwerf te lese.
Promosie-artikel:
Royal van Namen vier 135 jaar!
Dié Hollandse vrugte-invoerder nooi Suid-Afrikaners om sy stalletjie by Fruit Logistica in Berlyn te besoek.
Veediewe mors met beeste
Beeskarkasse het in die kraal by 'n veepos gesaai gelê ná genadelose beesdiewe op die plaas Aris net suid van Windhoek toegeslaan het.
Kynoch se boek oor aangeplante weidings
Kynoch se boek oor aangeplante weidings is beskikbaar by:
Mangoboer steier oor g'n krag
Eskom se kragonderbrekings het 'n mangoboerdery van Komatipoort tot dusver R130 000 gekos.

Stem
Meen jy die Regering gaan die pryse van basiese voedselsoorte vaspen?
Nee
Ja
Weet nie
Stel 'n standpunt, vra vrae of gesels sommer net.
Goeie geselskap oor aktuele en minder aktuele landbousake, alles per e-pos.
Teken in vir die weeklikse oorsig.
Pryse wat vir grond in Suid-Afrika betaal is.
Klik om Landbouweekblad elke week te ontvang.
Hierdie week in LBW
- Kenners praat oor wintergraan
- Grond-oordrag kan werk
- Plan stuit ekologiese ramp
- Boer presies: Maak geld
- Driehoekkruising werk
- Manuel bieg oor landbou-foute
- Kos: Braaiboud