Die prysgeld vir die beste praktiese wenk vir Landbouweekblad se webwerf beloop R500 nie R250 soos in die artikel "Praktiese wenke gesoek" op bl. 52 van hierdie uitgawe vermeld word nie.
Dié wenke word op www.landbou.com gepubliseer en lesers word genooi om wenke in te stuur na Wenke, Landbouweekblad, Posbus 1802, Kaapstad 8000, faks 021 406 2940 of e-pos webred@landbou.com.
3 September 2004