Die twaalfde Operasie Rachel in Mosambiek waar opgebergde oorlogswapens vernietig word, slaan nie net 'n bres vir veiligheid in dié buurland en in Suid-Afrika nie, maar nou ook wyer.
'n Groep wakker boere van Mpumalanga was hul tyd met die kommandostelsel eintlik vooruit.
Die Regering gaan voortaan ’n skadevergoedingseis teen hom kry vir elke plaasmoord omdat hy nie sy plig nakom nie, sê die voorsitter van ’n landbou-unie in Gauteng.
Dié toestel werk om koedoes uit landerye te verwilder, maar kan ook goed werk om plaasaanvallers die verskrik.
'n Berader verduidelik die impak van boere se onbetrokkenheid by plaas-aanvalle.
Hy het op moedverloor se vlakte gesit toe boosdoeners uit 'n vlugtelingkamp sy plaas verinneweer het.
Dit is 'n uitdaging om die slagoffers van plaasaanvalle korrek te hanteer.
Plaasaanvalle is nie 'n onoorkombare probleem nie, sê hierdie skrywer.
Afrika se geheime tekentaal wat eers vir sosiale doeleindes gebruik is, word nou vir misdaad ingespan.
Skok laat slagoffers dom dinge doen wat hul dood kan beteken.
Kennis van hoe 'n plaasaanvaller kan reageer, kan die verskil tussen lewe en dood beteken.
Individue en gemeenskappe kan 'n groot verskil teen misdaad en geweld maak.
Boere kan baie doen om plaasaanvalle te voorkom of, indien dit wél plaasvind, te oorleef. 'n Kenner verduidelik hoe.
Plaasaanvalle neem toe ná uitsprake wat 'n boodskap uitstuur dat boere kwesbaar is en nie beskerming van die staat kan verwag nie.
|
Hierdie week in LBW
- Daar's nog geld in wyn - Kans om landbou reg te ruk - Goedkoop op gras - Plaasmoorde: Agri SA soek Mbeki - Koste wurg sitrusboere - Plaaslek het boere gaande - Spesiaal vir Ma |