Landbou
Vir die gesin
Boervrou wen gesogte toekenning
'n Ondernemende boervrou van Limpopo is uit ses finaliste as Landbouweekblad/Sanlam se Vroue-entrepreneur vir 2006 aangewys.
Boervrou woeker hotel uit gastehuis los
Sy het 'n gastehuis staangemaak wat nou 'n gewilde landelike hotel is.
Vroue onmisbaar in die landbou
Die bydrae van vroue in die landbou word dikwels onderskat.
Debbie verfrissend anders
Op 28 het die Vrouewynmaker van die Jaar die wêreld se wingerde aan haar voete en nog baie meer.
Boervrou se rol (2):
Finansiële beplanning 'n moet
Dit is belangrik dat die vrou met kenners oor haar finansiële beplanning praat.
Boervrou se rol (1):
Verdien groter erkenning
Die vrou se rol in familieboerderye raak ál belangriker in die voortbestaan van die familie in die geheel.
Drinkwater vir die dors
As die bron waaruit jy ontvang, besoedel is, sal jou lewe en jou voorbeeld ook daardie kenmerke toon.
Voorbeelde wat spreek
"Ek sal liewer 'n preek wil sien as om dit te hoor."
Mamma, kom ons tree af...
Om af te tree, is 'n vreeslike besigheid. Dit is nou as jou man aftree, want ek het nog nie gehoor van 'n vrou wat afgetree het nie.
Die onbegryplike wysheid
Mense wat die neiging toon om die wysheid van die Alwyse te bevraagteken, het al met verskeie voorbeelde vorendag gekom wat, na hulle oordeel, nie van groot wysheid getuig nie.
Hoe gaan dit met jou gryswater?
Het jy 'n man 'n jaar terug iets oor sy gryswater gevra, sou hy dalk dink jy verneem na sy blaas. Of daar rond. Nie nou nie.
My lewensborrel
Lank voordat ons die verkeerslig bereik, sluit ons die deure. Die gesigte buite die ruite, agter die bakhande, praat van jare se afdraande pad.
Konsert 2005
Die nuwe jaar het byna ongesiens met nuwe skoene aangestap gekom. Sonder om aangejaag te word. En vir elkeen van ons hou hy sy eie onbekendhede in.
Skaaphondwerk in haar bloed
Pippa Philip hanteer sowat 'n duisend ooie vrou-alleen met behulp van haar skaaphonde.
Alpakkahaar 'n onontdekte juweel
Die waarde van alpakkahaar word nie in Suid-Afrika besef nie.
Lang pad na die kelder
Dis 'n lang pad van die heuwels van Mahlabatini na 'n wynkelder op Stellenbosch, maar Suid-Afrika se tweede swart vroue-wynmaker lööp dit.
Hoë bloeddruk is gevaarlik!
Minstens een uit vier Suid-Afrikaners tussen 15 en 64 jaar ly aan hoë bloeddruk.
Kranige kruieboer
Dit klink dalk verregaande om 'n loopbaan in die dramawêreld vir boerdery te verruil.
Stadsmeisie word baasbakster
Dié vrou lewe nie van brosbrood alleen nie - uitdagings is haar kos.
Geskiedkundige, deugdevolle boegoe
As plaaskind is my wonde en sere met gifbol en verstuitings met boegoe-asynlappe behandel.

Stem
Gaan 2009 'n beter landboujaar as 2008 wees? Wat dink jy?
Ja
Nee
Gaan dieselfde wees
Stel 'n standpunt, vra vrae of gesels sommer net.
Goeie geselskap oor aktuele en minder aktuele landbousake, alles per e-pos.
Teken in vir die daaglikse of weeklikse nuusbrief.
Pryse wat vir grond in Suid-Afrika betaal is.
Stuur jou foto's in
Stuur jou foto's na: foto@landbou.com
• Wenke vir foto's
Klik om Landbouweekblad elke week te ontvang.
Hierdie week in LBW
- Sonkrag: Batterye sleutel tot sukses
- Walvisbaai-uithourit: Perd en ruiter beproef
- Teelwaardes vir wins 'n werklikheid
- Wins uit wolskape: Só maak mens
- Vooruitskouings: Wol, rooivleis, wyndruiwe en subtropiese vrugte
- Kos: Dis druiwetyd