Ek het vergeet van 'n ou boereraad. Sit 'n klam goiingsak (weet nie waar jy dié gaan kry nie) oornag op die grasperk en die ruspers soek skuiling daaronder. Hulle is dan op een plek waar jy met hulle kan maak wat jy wil.
Dié bydrae is aan die Gespreksforum gestuur.
Werner Ristow (ristows@futurenet.co.za)