Landbou
Wenke
Nog menings oor sleepwerk
Swak ekonomiese toestande in die landbou dwing sommige boere om al hoe meer van sleepwaens gebruik te maak. Só 'n boer vertel wat hy doen.
Wenke vir sleepwerk met bakkies
'n Debat oor hoe om 'n sleepwa met 'n bakkie te sleep, het gesorg vir wenke op die gespreksforum. Hier is een van die bydraes.
Bestry grillerige goggas
Al woon jy in 'n stad sal 'n pes of insek een of ander tyd jou geweste indring. Hier is 'n paar wenke om goggas en grillerige gediertes te bestry.
Maak skoon met asyn
Asyn kan in amper elke kombuiskas in die land gevind word, maar wie sou kon raai dat dit vir soveel meer as net kosmaak gebruik kan word? Leer meer oor dié produk.
Raad vir byte van alle soorte
Slange, bosluise en bye het almal hul plek in die natuur, maar 'n byt of steek van een van hulle kan ernstige gevolge hê. Hier is 'n paar wenke om dié soort byte te behandel.
Wenke vir winterkwale
Die klanke van 'n toe neus en hygende bors is vir vele van ons die temalied van die winter. Hier is 'n paar wenke vir die verligting van winterkwale.
Bestry vlooie met roosmaryn
Roosmaryn is 'n immergroen krui met dun, aromatiese blare en kan gebruik word om vlooie op jou diere te bestry.
Moeg gesukkel om op bladveer te boor?
Neem 'n konkreetboor en slyp dit skerp. Wanneer jy 'n bladveer boor, spuit sodawater waar jy boor. En siedaar, jou plan is 'n boordery!
Skoonmaak van braairooster
'n Nuttige wenk om 'n braairooster skoon te maak.
Wenke om veldbrande te keer
Tien nuttige wenke om veldbrande hierdie winter (en elke winter) te voorkom.
Beproefde raat vir vuilbek
Hier is 'n beproefde raat om korte mette van vuilbek te maak.
Wenke vir beeste-bestuur
Goeie raad oor die bestuur van beeste, veral as dit by kalftyd kom.
Keer die noordwestewind - goedkoop
'n Nuttige, goedkoop manier om noordwestewinde in lande met jong plantjies te fnuik.
Ruspes in grasperk
Bruikbare raad vir ruspes in 'n grasperk.
Die skoonmaak van brandpaaie
Hierdie wenk is oor die skoonmaak van brandpaaie.
Raad vir in en om die huis
Verdun houtgom met water om enige houtoppervlak te verf.
Hoe om laer wat vassit, te verwyder
'n Laer wat om 'n as vasgebrand het, is soms moeilik om te verwyder, maar hier is goeie boereraat.
Wenwenk: Haal wiellaer uit
Hier is die wenwenk vir Oktober, ingestuur deur mnr. Jan Louwrens van Worcester, waarmee hy R500 verdien.
Praktiese wenke wat werk (10)
Hoe om sinkplate maklik te sny, hoe om 'n wynsak se kraantjie vir besproeiing te gebruik en raat vir lekkende gronddamme.
Praktiese wenke wat werk (9)
Nuttige wenke om werk op die plaas makliker te maak.

Stem
Gaan 2009 'n beter landboujaar as 2008 wees? Wat dink jy?
Ja
Nee
Gaan dieselfde wees
Stel 'n standpunt, vra vrae of gesels sommer net.
Goeie geselskap oor aktuele en minder aktuele landbousake, alles per e-pos.
Teken in vir die daaglikse of weeklikse nuusbrief.
Pryse wat vir grond in Suid-Afrika betaal is.
Stuur jou foto's in
Stuur jou foto's na: foto@landbou.com
• Wenke vir foto's
Klik om Landbouweekblad elke week te ontvang.
Hierdie week in LBW
- Sonkrag: Batterye sleutel tot sukses
- Walvisbaai-uithourit: Perd en ruiter beproef
- Teelwaardes vir wins 'n werklikheid
- Wins uit wolskape: Só maak mens
- Vooruitskouings: Wol, rooivleis, wyndruiwe en subtropiese vrugte
- Kos: Dis druiwetyd