Neem 'n konkreetboor en slyp dit skerp. Wanneer jy 'n bladveer boor, spuit sodawater waar jy boor. En siedaar, jou plan is 'n boordery!
'n Nuttige wenk om 'n braairooster skoon te maak.
Tien nuttige wenke om veldbrande hierdie winter (en elke winter) te voorkom.
Hier is 'n beproefde raat om korte mette van vuilbek te maak.
Goeie raad oor die bestuur van beeste, veral as dit by kalftyd kom.
'n Nuttige, goedkoop manier om noordwestewinde in lande met jong plantjies te fnuik.
Bruikbare raad vir ruspes in 'n grasperk.
Hierdie wenk is oor die skoonmaak van brandpaaie.
Verdun houtgom met water om enige houtoppervlak te verf.
'n Laer wat om 'n as vasgebrand het, is soms moeilik om te verwyder, maar hier is goeie boereraat.
Hoe om sinkplate maklik te sny, hoe om 'n wynsak se kraantjie vir besproeiing te gebruik en raat vir lekkende gronddamme.
|
Hierdie week in LBW
- Kenners praat oor wintergraan - Grond-oordrag kan werk - Plan stuit ekologiese ramp - Boer presies: Maak geld - Driehoekkruising werk - Manuel bieg oor landbou-foute - Kos: Braaiboud |