Die nuwe THUMPA, soos dit bekend staan, is 'n driewiel-voertuig wat die boer talle voordele bied.
Soortgelyk
Promosie-artikel:
Laai 50% meer teen 33% van bakkieprys
Deur LOUIS VISSER
Die "THUMPA" - soos dit nou bekend is in Suid-Afrika - is 'n driewiel-voertuig wat trokke en bakkies kan vervang.
Die voordele is:
Die voertuig het al die nodige toebehore, soos flikkers, toeter, hoofligte, ens., (soos 'n trekker) om vir padgebruik gelisensieër te word.
Die "Yanmar"-tipe enjin is 'n ou bekende masjien wat goed aan boere bekend is.
Die voertuig is ekonomies, hardwerkend en eenvoudig, met geen elektronika wat moeilikheid kan veroorsaak nie.
Meeste boere ken die enjin en enige dieselwerktuigkundige kan herstelwerk aan die voertuig doen.
Onderdele is reeds vrylik beskikbaar: 'n Splinternuwe enjin is beskibaar by inruiling van 'n onklaar een vir R4 995.
Die voertuig kan 1,5 ton dra en het 'n vragbak van 1,63 kubieke meter met 'n hidrouliese wipbak.
PRYS: R 44 998 BTW uitgesluit.
Alle soorte finansiering is beskikbaar vir goedgekeurde kopers.
Navrae:: Louis Visser: louis@geminiauto.co.za
Adres en kontakbesonderhede:
Suite 4, Arden Manor
Hoek van: Dudley Smith en Watermeyer
Parkrand
Boksburg
Tel: +27 11 913 3091
Faks: +27 11 913 3093
E-pos: jonathan@gemini-steel.co.za
Webwerf: www.geminiauto.co.za
1 Februarie 2008