Landbou

Die nuwe THUMPA, soos dit bekend staan, is 'n driewiel-voertuig wat die boer talle voordele bied.
Soortgelyk
Promosie-artikel:
Laai 50% meer teen 33% van bakkieprys
Deur LOUIS VISSER

Die "THUMPA" - soos dit nou bekend is in Suid-Afrika - is 'n driewiel-voertuig wat trokke en bakkies kan vervang.

Die voordele is:

  • Die voertuig het al die nodige toebehore, soos flikkers, toeter, hoofligte, ens., (soos 'n trekker) om vir padgebruik gelisensieër te word.
  • Die "Yanmar"-tipe enjin is 'n ou bekende masjien wat goed aan boere bekend is.
  • Die voertuig is ekonomies, hardwerkend en eenvoudig, met geen elektronika wat moeilikheid kan veroorsaak nie.
  • Meeste boere ken die enjin en enige dieselwerktuigkundige kan herstelwerk aan die voertuig doen.
  • Onderdele is reeds vrylik beskikbaar: 'n Splinternuwe enjin is beskibaar by inruiling van 'n onklaar een vir R4 995.
  • Die voertuig kan 1,5 ton dra en het 'n vragbak van 1,63 kubieke meter met 'n hidrouliese wipbak.
  • PRYS: R 44 998 BTW uitgesluit.
  • Alle soorte finansiering is beskikbaar vir goedgekeurde kopers.
  • Navrae:: Louis Visser: louis@geminiauto.co.za

    Adres en kontakbesonderhede:
    Suite 4, Arden Manor
    Hoek van: Dudley Smith en Watermeyer
    Parkrand
    Boksburg

    Tel: +27 11 913 3091
    Faks: +27 11 913 3093
    E-pos: jonathan@gemini-steel.co.za
    Webwerf: www.geminiauto.co.za

    1 Februarie 2008