Agri SA het aan die nasionale plaaswerkersberaad onttrek en nie die resolusies van die beraad aanvaar nie.