|
|
|
| Bygewerk: | 17 May 04:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 87% |
| Wind: |
Die oplossing vir Afrika se voedseltekort is nie meer geldhulp nie, maar eerder beter landboupraktyke, luidens Associated Press. Boere in Afrika moet moderniseer om hongersnood, droogte en armoede te beveg.
Lees die volledige artikel hier: Associated Press
Boere in Uganda word deur 'n watertekort en stygende temperature geteister, berig Allafrica. Vele van dié boere spandeer nou hul vroeë oggendure op hul plase en werk tot laat in die nag om die hitte te vermy.
Lees die volledige artikel hier: Allafrica
Europese boere is sterk teen die Wêreldhandelsorganisasie (WHO) se nuwe landbouvoordrag gekant, luidens Business Report. Volgens berigte sal die WHO se nuwe voorstelle Europese boere miljarde euro's kos.
Lees die volledige artikel hier: Business Report
16 Julie 2008
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24