Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Aggregator / Categories / 2

Nuus

Grond: Onteiening dalk oorweeg

Onteiening sonder vergoeding kan nie algeheel verwerp word nie, want sekere omstandighede noop ’n regering om hierdie pad te volg.

  • JSE beplan voordeel vir boere
  • Landbou.com vertoef by Nampo
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag
  • Moenie boere kritiseer – Agri SA
  • Nampo-Oesdag begin op hoë noot
  • Veeartse: Blade bekyk toelating
  • Helfte van SA mense ly honger - DA
meer...

Lekkerlees

  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte
  • Beleggingsopsies op 14 ha-plasie?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Donderdag
  • Mis
  • Hoog:19 C
  • Laag:11 C
  • Vrydag
  • Reën
  • Hoog:16 C
  • Laag:9 C
  • Saterdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:15 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:32
Sonsondergang: 17:51

Kaapstad

Bygewerk:17 May 04:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:87%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Sal die Minister van Landbou haar opwagting maak by die land se grootse landbou-gebeurtenis, die Nampo-Oesdae?:

Geklassifiseerd

12 Ngunikoeie

Premium Geklassifiseerd Advertensies - 36 min 4 sec ago
12 Ngunikoeie. Vir dragtigheid, TB en BM getoets. R7 500 elk. Harrismith-omgewing. Skakel Rob, 082 920 3097 of Heather, 082 920 2788.
Categories: Geklassifiseerd

Plastieksparre (solied met riwwe)

Premium Geklassifiseerd Advertensies - 36 min 4 sec ago
AAA-graad-HDPE. Beste gehalte-sparre: plastiek. SOLIED MET RIWWE. Baie sterk. SABS-getoets. Enige lengte. UV-beskerm, weerstand teen brande. R3/m, onderhandelbaar. PASOP VIR GOEDKOOP NAMAAKSELS! Skakel Isak, 083 250 5363 of Willem, 083 276 5141. Webwerf: www.plasticdroppers.co.za E-pos: sakkie@plasticdroppers.co.za
Categories: Geklassifiseerd

Jooste Suier en Pomp Mpy

Premium Geklassifiseerd Advertensies - 36 min 4 sec ago
Alle tipes pompe te koop.
Categories: Geklassifiseerd

Top-Wenwig-keurkalk

Premium Geklassifiseerd Advertensies - 1 uur 51 min ago
Enigste SA-bron.
Categories: Geklassifiseerd

Bushveld Game Capture

Premium Geklassifiseerd Advertensies - 1 uur 51 min ago
Gespesialiseerde wilddienste.
Categories: Geklassifiseerd

Agri-onderdele

Premium Geklassifiseerd Advertensies - 1 uur 51 min ago
Vervangingsonderdele beskikbaar.
Categories: Geklassifiseerd

Fynsaadplanter

Premium Geklassifiseerd Advertensies - 3 ure 6 min ago
Piket-fynsaadplanter, in uitstekende toestand. R40 000, BTW inkl. Skakel 082 894 9856. Vredefort.
Categories: Geklassifiseerd

Maralstone-telery

Premium Geklassifiseerd Advertensies - 16 Mei, 2012 - 23:30
Maralstone-telery. Geel en swart Labradorbabas. Kusa-geregistreer, met mikroskyfie. Ingeënt en ontwurm. R2 000 - R3 000. Kan foto's e-pos. Bel Maraldi, 072 246 4982. Bethlehem.
Categories: Geklassifiseerd

Bertus Swanevelder Omheinings

Premium Geklassifiseerd Advertensies - 16 Mei, 2012 - 23:30
Alle tipes omheinings landwyd.
Categories: Geklassifiseerd

Red Sand Safaris

Premium Geklassifiseerd Advertensies - 16 Mei, 2012 - 19:45
Vryburg. Red Sand Safaris. Jag op een van die mooiste wildplase in die Noordwesprovinsie. 4 000 ha. Luukse gastekompleks ("lodge") met 4 chalets (8 beddens), tentkamp en 3 safaritente (7 beddens). 14 spesies. Besoek ons webwerf by www.redsandsafaris.co.za. Skakel of SMS jou e-posadres na Petro by 082 729 5996. Slegs 5 naweke oor!
Categories: Geklassifiseerd

Grondboonstroper

Premium Geklassifiseerd Advertensies - 16 Mei, 2012 - 19:45
Lilliston 6200 Hi Cap, in baie goeie werkende toestand. Gereed om te stroop. R38 000. Skakel 082 894 9856. Vredefort.
Categories: Geklassifiseerd

Johan Kriek Wildpyldienste

Premium Geklassifiseerd Advertensies - 16 Mei, 2012 - 12:15
Professionele wilddienste.
Categories: Geklassifiseerd

Pragtige perde

Premium Geklassifiseerd Advertensies - 16 Mei, 2012 - 09:45
Pragtige perde. (1)Tobiano-merrie. R10 000. Goed geskool. 15 h.h. (2) Wit Arabierreun. R8 000. Lekker ryperd. ERASA-paspoort. (3) Bruin Warmbloed-kruising. Fantastiese dier vir spring, dresseer en plesier. R15 000. Naboomspruit. Skakel 082 291 8310.
Categories: Geklassifiseerd

Great Dane-hondjies

Premium Geklassifiseerd Advertensies - 14 Mei, 2012 - 10:15
Baie goeie temperament. Lief vir kinders. Baie goeie bloedlyne. Vreeslik intimiderend. Kusa-geregistreer, met mikroskyfies. Ontwurming en inentings gedoen. Beskikbaar 21 Mei. 2 harlekyn reuns, harlekyn tefie, baie swart harlekyn tefie, merel tefie, 2 swart reuns, 3 swart tefies. Skakel Willie, 082 320 2890 of Yolandi, 082 650 9695.
Categories: Geklassifiseerd

Audi A4 3.0 TDI Quattro

Premium Geklassifiseerd Advertensies - 14 Mei, 2012 - 04:00
Audi A4 3.0 TDI Quattro, 2009, silwer, met swart leerafwerkings. 70 000 km, met volledige diensplan tot 100 000 km. SatNav met tru-kamera, Bi-Xenon-lig­te, elektriese sitplekke met geheue vir bestuurder, Bluetooth-telefoon met musiekintegrasie. Byna alle ekstras, net nie sondak. Privaat transaksie. Skakel 072 344 6416.
Categories: Geklassifiseerd

Huis te koop, Warmbad

Premium Geklassifiseerd Advertensies - 7 Mei, 2012 - 09:45
Warmbad, Limpopo. Woonhuis met 2 slaapkamers, 2 badkamers, 1 studeerkamer. In veilige kompleks (10 huise). Rietdaklapa met munisipaalgoedgekeurde tekeninge. Sentrale verdampings-verkoelingstelsel. 1 motorhuis, afdak vir 4 motors. Tuin met besproeiingstelsel. Skakel Ella, 082 336 6257.
Categories: Geklassifiseerd

A1 SUREHATCH BROEIMASJIENE AANBEVEEL

Premium Geklassifiseerd Advertensies - 7 Mei, 2012 - 08:30
A1-SUREHATCH-BROEIMASJIENE AANBEVEEL VIR SUKSES! Alle groottes: 20, 45, 90, 180, 360, 960, tot 10 000 eiers. Vir alle eiersoorte. Volledige topgehalte-broeimasjiene met elektroniese termostaat, eierdraaier, vogbeheer, omvattende handleiding en waarborg. Tot 100% herhaalbare uitbroeisukses. Beste waarde vir geld! Daaglikse gratis versending landwyd. Nommereenverkoper in SA. Ons klop al- le pryse. Vriendelike, flinke diens! BESOEK ONS WEBWERF BY www.surehatch.co.za E-POS: sales@surehatch.co.za VIR BESTELLINGS, SKAKEL 072 231 5498
Categories: Geklassifiseerd

Steekhaar-Foksterriërs ("wire-haired")

Premium Geklassifiseerd Advertensies - 6 Mei, 2012 - 21:15
Channema Kennels: Steekhaar-Foksterriërs van ingevoerde reun. Geregistreer, ingeënt en met mikroskyfie. Skakel Anne-Marie, 083 925 5164 of, na 14:00, 045 942 1028 of 087 550 0648.
Categories: Geklassifiseerd

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Grond: Onteiening dalk oorweeg
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Internet kan steeks trekkers laat brul
  • Nampo-Oesdag begin op hoë noot
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction