Bygewerk: 7 min 40 sec ago
1 uur 9 min ago
President Jacob Zuma het gefokus op die ekonomie in sy vierde, en tot op hede die mees gefokusde, staatsrede Donderdag.
1 uur 10 min ago
Meer as 70 mense het tydens geweld oor Sirië heen gesterf, met die meeste mense wat in die stad Homs oorlede is, het aktiviste gesê.
1 uur 59 min ago
'n Duitse paartjie en hul kind het in 'n duikboot-ongeluk by die Egiptiese oord Hurghada op die Rooi See verdrink, het beamptes gesê.
2 ure 27 sec ago
Agt kinders is tydens 'n Navo-lugaanval in Afganistan se Kapisa-provinsie dood, het pres. Hamid Karzai in 'n verklaring gesê.
2 ure 1 min ago
Drie mense het gesterf en 12 is beseer nadat twee vragmotors tussen Barberton en Badplaas teen mekaar gebots het, het die regering gesê.
2 ure 54 min ago
President Jacob Zuma het die vertoning van Suid-Afrika se “blade runner”, Oscar Pistorius, geprys in sy staatsrede Donderdagaand.
3 ure 17 min ago
‘n Kanadese indie-groep het vir hulself ‘n rekord-kontrak gesluit nadat een van hul musiekvideo’s 50 miljoen keer op YouTube gekyk is.
3 ure 19 min ago
Passasiers wat oorgewig is gaan dalk moet opdok ná 'n beslissing dat hulle nie kan dagvaar wanneer hulle in die verleentheid gestel word nie.
3 ure 21 min ago
Die regering se “intensiewe fokus” op opvoeding is besig om vrugte af te werp, het President Jacob Zuma Donderdag in sy staatsrede gesê.
3 ure 51 min ago
Hoë elektrisiteitstariewe is ‘n groot bekommernis vir verbruikers en besighede, het President Jacob Zuma Donderdag gesê.
4 ure 16 min ago
President Jacob Zuma het klem geplaas op werkskepping en die verligting van armoede in sy staatsrede Donderdag.
4 ure 53 min ago
Die dodetal in Mogadisjoe het gestyg nadat 'n selfmoordbomaanvaller 'n motor vol plofstof naby die presidensiële paleis laat ontplof het.
4 ure 55 min ago
'n Lasbrief is in die Maledive uitgereik vir die inhegtenisneming van die voormalige president Mohamed Nasheed en sy minister van verdediging.
4 ure 56 min ago
Sewe mense het gesterf toe ‘n minibus-taxi teen ‘n motor gebots het op die N8 naby Maseru, het die polisie in die Vrystaat gesê.
4 ure 56 min ago
‘n Vrou van Krugersdorp is ‘n opgeskorte tronkvonnis opgelê nadat sy nie mediese bystand vir haar beseerde hond gekry het nie.
5 ure 59 min ago
Passasiers staar 'n vierde dag van kansellasies en vertragings by Franse lughawens in die gesig weens 'n staking oor arbeidsregte.
6 ure 1 min ago
‘n Koue front wat die lewens van tientalle mense in Algerië geëis het, het kritiek ontlok oor die regering se swak reaksie op die situasie.
6 ure 3 min ago
Die polisie het beslag gelê op R5 miljoen se perlemoen nadat ‘n vragmotor in Khayelitsha, Kaapstad, deursoek is, het die polisie gesê.
6 ure 3 min ago
President Jacob Zuma sal moontlik soos ‘n koning voel wat huis toe keer wanneer hy al die voorbereidings op die parlementsopening sien.
7 ure 9 min ago
'n Dokumentêr oor die Italiaanse skip Costa Concordia sal op televisie uitgesaai word. Minstens 17 mense is in die skeepsramp oorlede.