Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Agri-sa-verwelkom-mrk-aanbeveling

Nuus

Grond: Onteiening dalk oorweeg

Onteiening sonder vergoeding kan nie algeheel verwerp word nie, want sekere omstandighede noop ’n regering om hierdie pad te volg.

  • JSE beplan voordeel vir boere
  • Landbou.com vertoef by Nampo
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag
  • Moenie boere kritiseer – Agri SA
  • Nampo-Oesdag begin op hoë noot
  • Veeartse: Blade bekyk toelating
  • Helfte van SA mense ly honger - DA
meer...

Lekkerlees

  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte
  • Beleggingsopsies op 14 ha-plasie?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Donderdag
  • Mis
  • Hoog:19 C
  • Laag:11 C
  • Vrydag
  • Reën
  • Hoog:16 C
  • Laag:9 C
  • Saterdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:15 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:32
Sonsondergang: 17:51

Kaapstad

Bygewerk:17 May 04:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:87%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Sal die Minister van Landbou haar opwagting maak by die land se grootse landbou-gebeurtenis, die Nampo-Oesdae?:

Agri SA verwelkom MRK-aanbeveling

 

Dit het noodsaaklik geword om die regering se misdaadbekampings-inisiatiewe op 'n gekoördineerde wyse te bestuur deur die kantoor van die Adjunk president, het die Menseregtekommissie (MRK) in sy verslag oor misdaad aanbeveel. Dié verslag is gister in Johannesburg vrygestel.

"Agri SA verwelkom hierdie aanbeveling en indien die regering dit aanvaar, sal dit 'n positiewe sein aan alle Suid-Afrikaners uitstuur dat die regering werklik ernstig is om misdaad in al sy vorme effektief te bekamp", sê Kiewiet Ferreira, Voorsitter van Agri SA se Wet en Orde Komitee. Volgens Ferreira strook die aanbeveling met Agri SA se 2006-kongresbesluit en 'n aanbeveling wat in Maart vanjaar deur Agri SA tydens 'n misdaadkonferensie gemaak is.

In 'n persverklaring oor die MRK se aanbeveling sê Agri SA dit is duidelik dat die bre&eumlr samelewing moeg is vir misdaad. "Misdaad is rondom ons almal en het daagliks 'n groot impak op die lewe van die landbougemeenskap en lei ook tot groot finansi&eumlle verliese. Dit het 'n uitwerking op alle Suid-Afrikaners en hoe hulle oor die land en die demokrasie voel. Misdaadvlakke wat daagliks ervaar word laat mense vrae vra of die Grondwet die nodige beskerming aan hulle gee, naamlik hul reg op lewe, of waardigheid en eie veiligheid", sê Ferreira.

Agri SA glo die effektiewe en gekoördineerde bestuur van die regering se misdaadbekampings-inisiatiewe sal 'n gunstige platform skep vir die kriminele regstelsel vanwaar misdaad voorkom en beheer kan word. Volgens die organisasie moet die voorgestelde gesagstruktuur egter met substantiewe regsbevoegdheid toegerus word om te verseker dat alle fasette van misdaadvoorkoming gekoördineerd uitgevoer word.

Tans is daar verskeie instellings wat betrokke is by misdaadbekamping, maar daar bestaan geen liggaam wat dit effektief koördineer om 'n gesamentlike poging teen misdaad te loods nie. Dít maak dit moeilik om die onderskeie inisiatiewe se bydraes te evalueer of te bepaal waar daar tekortkominge is, beweer Agri SA in 'n persverklaring.

"Agri SA vertrou dat 'n koördinerende liggaam spoedig op die been gebring sal word. Verder is dit ook belangrik dat aandag geskenk word aan die ontwikkeling en bevordering van waardes en norme aangesien dit ook baie te make het met die ho&euml vlak van misdaad en veral geweldsmisdaad. Daar sal ook verseker moet word dat alle rolspelers insluitende die georganiseerde landbou, kan deelneem in die proses", sê Ferreira.

26 Oktober 2007

0
 
 
  • 1031 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Grond: Onteiening dalk oorweeg
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • SPEENKALF PRYSE
  • Agribesighede moet vinnig aanpas
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction