Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Agribee-die-gevolg-van-slakkepas

Nuus

Grond: Onteiening dalk oorweeg

Onteiening sonder vergoeding kan nie algeheel verwerp word nie, want sekere omstandighede noop ’n regering om hierdie pad te volg.

  • JSE beplan voordeel vir boere
  • Landbou.com vertoef by Nampo
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag
  • Moenie boere kritiseer – Agri SA
  • Nampo-Oesdag begin op hoë noot
  • Veeartse: Blade bekyk toelating
  • Helfte van SA mense ly honger - DA
meer...

Lekkerlees

  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte
  • Beleggingsopsies op 14 ha-plasie?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Donderdag
  • Mis
  • Hoog:19 C
  • Laag:11 C
  • Vrydag
  • Reën
  • Hoog:16 C
  • Laag:9 C
  • Saterdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:15 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:32
Sonsondergang: 17:51

Kaapstad

Bygewerk:17 May 04:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:87%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Sal die Minister van Landbou haar opwagting maak by die land se grootse landbou-gebeurtenis, die Nampo-Oesdae?:

AgriBEE die gevolg van slakkepas

 
CHRIS JOOSTE

Die AgriBEE-konsepdokument is die gevolg van 'n te stadige grondhervormingsproses. Die Regering hoop dat dié dokument, saam met grondbelasting, die proses sal versnel, het dr. Helena Dolny, direkteur van Standard Bank se landbou-afdeling, op die kongres van Agri Noord-Kaap in Kimberley gesê.

Een van die doelwitte van dié dokument is om meer grond oorgedra te kry. Tot Februarie vanjaar was 3,3 miljoen hektaar oorgedra. Dit is sowat 13 % van die mikpunt, of 4 % van ál die kommersiële landbougrond. As die doelwit bereik moet word, moet die koers van 1,3 % per jaar tot sowat 9 % per jaar verhoog word.

Hoewel die sukses moeilik is om te bepaal weens 'n gebrek aan inligting, het ondervinding gewys die beste resultate is behaal in gevalle van 'n uitkomsgerigte bestuurskontrak met plaaslike kommersiële boere daarby betrokke.

Oor grondbelasting het sy gesê dit is nie bedoel as inkomstebron uit belasting nie. Die doel is om mense te ontmoedig om aan grond vas te klou wat hulle nie gebruik nie. Dit het geen verband met ekonomiese of produksie-situasie op die plaas nie.

Die wet dui nie aan of die belasting op grond alleen of op die grond plus vaste verbeterings gehef word nie. Boere kan dus die geleentheid gebruik om daarop aan te dring dat die belasting net op grond gehef moet word omdat die koers op die ander opsie heelwat hoër sal wees. As belasting op grond én verbeterings gehef word, kan dit dus belegging in die landbou ontmoedig.

As vir 'n laer koers onderhandel word, moet aspekte soos dienste, die bydrae van die landbou tot werkverskaffing in die omgewing en die sosiale en ekonomiese welvaart van die plaaswerkers in aanmerking geneem word.

10 September 2004

0
 
 
  • 1627 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Grond: Onteiening dalk oorweeg
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Ondersoek na Mielietrust se geld
  • AgriBEE is deursigtig, meen DG
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction