|
|
|
| Bygewerk: | 17 May 04:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 87% |
| Wind: |
Argentinië is die grootste wynprodusent en -verbruiker in die Suidelike halfrond en het in 2008 reeds 15,25 miljoen hektoliter wyn gelewer, berig www.mercopress.com.
Wingerde beslaan ook 2,3 miljoen hektaar van dié land, volgens die Internasionale Organisasie vir Wingerde en Wyn (OIV).
Wynuitvoere het met 'n gemiddeld van 12,4% gestyg oor die afgelope 20 jaar en met 22.63% in 2006 en 2007.
Lees die volledige artikel hier: Mercopress
5 Junie 2008
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24