Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Asiatiese-rooiwater-maai-onder-kuddes

Nuus

Grond: Onteiening dalk oorweeg

Onteiening sonder vergoeding kan nie algeheel verwerp word nie, want sekere omstandighede noop ’n regering om hierdie pad te volg.

  • JSE beplan voordeel vir boere
  • Landbou.com vertoef by Nampo
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag
  • Moenie boere kritiseer – Agri SA
  • Nampo-Oesdag begin op hoë noot
  • Veeartse: Blade bekyk toelating
  • Helfte van SA mense ly honger - DA
meer...

Lekkerlees

  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte
  • Beleggingsopsies op 14 ha-plasie?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Donderdag
  • Mis
  • Hoog:19 C
  • Laag:11 C
  • Vrydag
  • Reën
  • Hoog:16 C
  • Laag:9 C
  • Saterdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:15 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:32
Sonsondergang: 17:51

Kaapstad

Bygewerk:17 May 04:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:87%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Sal die Minister van Landbou haar opwagting maak by die land se grootse landbou-gebeurtenis, die Nampo-Oesdae?:

Asiatiese rooiwater maai onder kuddes

 
THEUNS BOTHA

Die gevreesde Asiatiese rooiwater (babesia bovis) is besig om groot skade aan beeskuddes in sekere distrikte in die Oos-Kaap aan te rig en boere het reeds duisende rande se verliese gehad.

Dr. Alan Fisher, 'n private veearts van Queenstown, sê dit is veral in die distrikte van Ugie, Maclear, Indwe en Cathcart waar boere die afgelope twee maande groot skade gelei het. "In teenstelling met Afrika rooiwater waar 'n boer sowat 48 uur tyd het om diere te behandel, vrek hulle binne 'n paar uur nadat hulle Asiatiese rooiwater opgedoen het. Nie alle diere toon die simptome, soos rooi urine, nie. In sommige gevalle word die brein van die bees aangetas."

Hy sê die goeie reën in die gebied het die voorkoms van die siekte vererger. "Die verliese in kuddes wat nie voorheen aan bosluise blootgestel was nie, kan tot soveel as 80 % beloop."

Fisher sê as voorkomende maatreël behoort bosluisbestryding reeds vroeg in die lente toegepas te word. In gebiede waar rooiwater endemies is, kan boere begin om hul jong kalwers in te ent sodat hulle 'n weerstand kan opbou."

Anders as met Afrika rooiwater, waar beeste 'n immuniteit teen die siekte opbou, is dit nie die geval met Asiatiese rooiwater nie. As die beeste byvoorbeeld vir 'n jaar nie daaraan blootgestel was nie, kan hulle dit weer die volgende jaar kry.

Hy sê daar is nie 'n eenvormige bestrydingsmetode nie aangesien toestande van plaas tot plaas kan verskil. Beeskuddes kan egter met middels wat die bestanddele Diminizene en Imidokarb Dipropionaat bevat, geïmmuniseer word wat die siklus van die bosluise sal breek. "Net die beeste wat reeds die siekte onder lede het, sal egter immuun raak. Tog is daar middels wat 'n maand se beskerming teen Afrika rooiwater bied."

'n Gesiene deeltydse boer van Ida, mnr. Theuns Botha, het reeds sowat R12 000 bestee om die siekte te bestry. "Dit is 'n gatslag," het Botha gesê. "Ek sal maar boerdery moet opgee en vir Landbouweekblad gaan werk," het hy bygevoeg.

Waar erge verliese gely word, behoort 'n veearts se raad verkry te word. Hy sê beeste kan ook voor die tyd gebloei word om vas te stel watter diere immuun is en daarvolgens beheermaatreëls toe te pas.

28 Januarie 2005

0
 
 
  • 2275 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Grond: Onteiening dalk oorweeg
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Ouw
  • Kalwer-afronding op aangeplante weiding
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction