Bedrywe


Suid-Afrika se eerste ploegkampioen is op die Nampo-Oesdag aangewys.

580 keer gelees | 0 kommentaar 17 Mei 2013


Bye is ’n baie belangrike skakel in die produksie van voedsel, en die hele landboubedryf moet na dié insekte omsien.

365 keer gelees | 0 kommentaar 16 Mei 2013


Elke boedelplan en testament is uniek en moet met met omsigtigheid beplan en opgestel word, sê 'n kenner.

213 keer gelees | 0 kommentaar 16 Mei 2013


Kobus Smit verduidelik Suid-Afrika se verhouding met die ander Bric-lande op die gebied van die landbou.

217 keer gelees | 1 kommentaar 14 Mei 2013


Veeartse het 'n toename in parasietsyfers opgemerk weens laat somerreënval in die eerste helfte van April.

333 keer gelees | 0 kommentaar 14 Mei 2013


Eers was daar die nywerheidsera en toe die inligtingsera. Nou staan ons op die vooraand van die landbou-era, sê dr. André Jooste van Aartappels SA.

319 keer gelees | 0 kommentaar 13 Mei 2013


Die gasheer van die Ultimate Beef-klub, The Local Grill, is die land se beste braairestaurant.

589 keer gelees | 1 kommentaar 10 Mei 2013


Yara se nuwe CheckIT-toepassing sit onmiddelik antwoorde oor gewasgebrekke binne die produsent se bereik.

219 keer gelees | 0 kommentaar 10 Mei 2013


Afrikaner-kruisskyf en -lendeskuif was op die spyskaart tydens die Ultimate Beef-klub se beesvleis-proesessie vir April.

48 keer gelees | 0 kommentaar 10 Mei 2013


Quality Oils Transport bereik meer as 1 000 000 kilometer se enjinleeftyd deur Caltex Delo 400 Multigrade SAE 15W-40 te gebruik.

174 keer gelees | 0 kommentaar 10 Mei 2013


Die gebruik om verblyf vir werknemers op plase aan te bied, verg goeie bestuur en kontrakte met voorwaardes. ’n Regsgeleerde verduidelik.

885 keer gelees | 3 kommentaar 9 Mei 2013


Met die verkiesingsjaar om die draai, is besluite oor grondbesit in die Regering van die uiterste belang.

268 keer gelees | 2 kommentaar 9 Mei 2013


Die voortbestaan van genoeg gesonde heuningbye in Suid-Afrika is nie 'n uitgemaakte saak nie, sê Mike Allsop van die LNR.

146 keer gelees | 0 kommentaar 9 Mei 2013


’n Swart Angus-bul, Holvlei Voyager, van die Vredenbuerg-omgewing, het in Maart na Tristan da Cunha verhuis.

727 keer gelees | 0 kommentaar 8 Mei 2013


’n Nuwe en strakker keuringsbenadering is gevolg om die wyne vir vanjaar se Nederburg-wynveling te kies.

199 keer gelees | 0 kommentaar 6 Mei 2013

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 08/05/13 15/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2790c 2794c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1594c 1583c down -0.7
Skaapvleis A2/A3 4328c 4374c down 1.1
Varkvleis (gem. prys) 1765c 1767c down 0.1
Braaikuikens 1478c 1483c down 0.3

Aandele

Pricecheck Flights