Bedrywe


'n Vars bries roer die blare van die aspoestertjie van akkerbougewasse in Suid-Afrika - hennep.

1331 keer gelees | 3 kommentaar 29 November 2012


Die nuwe Foton-bakkie het sy vuurdoop op Bobbejaanspas in Lesotho met vlieënde vaandels geslaag.

1422 keer gelees | 2 kommentaar 29 November 2012


Verbeterde tegnologie stel grootmaat-wynmakers in staat om ook gehaltewyne te lewer, wat tot konsolidering in die bedryf gaan lei.

503 keer gelees | 2 kommentaar 28 November 2012


Die uiters gewilde SA Kaasfees is aangewys as die beste uitstalling in Suider-Afrika.

486 keer gelees | 0 kommentaar 28 November 2012


'n Kenner skryf oor ’n brandmuur en indringerbeheer by rekenaars en hoe dit jou blikbrein beskerm.

1048 keer gelees | 2 kommentaar 28 November 2012


Verdere loonstakings op plase in die Wes-Kaap kan vanaf 4 Desember plaasvind.

2256 keer gelees | 7 kommentaar 27 November 2012


Jeugdiges tussen die ouderdomme van 18 en 25 word genooi om deel te neem aan ’n kompetisie oor idees om die wêreld te voed, sê Bayer.

391 keer gelees | 0 kommentaar 27 November 2012


In ’n eerste in sy soort sal die Ayrshire-telersgenootskaap se Kaapland Ayrshire-kampioenskap in 2013 op Heidelberg se landbouskou plaasvind.

684 keer gelees | 4 kommentaar 27 November 2012


Groot dele van die land smag na reën omdat weiding oral begin skraps word.

760 keer gelees | 4 kommentaar 24 November 2012


Tot 40% van die groentewerkers in die Ceres-streek kan werkloos wees indien boere verder meganiseer.

1074 keer gelees | 2 kommentaar 23 November 2012


Die stand van sake in die volstruisbedryf is bespreek tydens ’n vergadering met die President.

959 keer gelees | 3 kommentaar 22 November 2012


Verskeie gebeure die afgelope halfeeu kon moontlik 'n invloed gehad het op die produksie en pryse van mielies.

1740 keer gelees | 0 kommentaar 20 November 2012


Plaaswerkers se omstandighede en vergoeding is 'n vuurwarm besprekingspunt. Ons kyk hoe sake werklik lyk.

3128 keer gelees | 11 kommentaar 20 November 2012


Graanboere moet hul die beskikbare geld intelligent benut om winsgewendheid te verbeter.

1401 keer gelees | 0 kommentaar 20 November 2012


Te midde van arbeidsonrus het dié plaaswerker ’n gesogte toekenning en pryse ter waarde van R90000 losgeslaan.

775 keer gelees | 2 kommentaar 19 November 2012

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights