Bedrywe


Die gasheer van die Ultimate Beef-klub, The Local Grill, is die land se beste braairestaurant.

625 keer gelees | 1 kommentaar 10 Mei 2013


Yara se nuwe CheckIT-toepassing sit onmiddelik antwoorde oor gewasgebrekke binne die produsent se bereik.

246 keer gelees | 0 kommentaar 10 Mei 2013


Afrikaner-kruisskyf en -lendeskuif was op die spyskaart tydens die Ultimate Beef-klub se beesvleis-proesessie vir April.

78 keer gelees | 0 kommentaar 10 Mei 2013


Quality Oils Transport bereik meer as 1 000 000 kilometer se enjinleeftyd deur Caltex Delo 400 Multigrade SAE 15W-40 te gebruik.

194 keer gelees | 0 kommentaar 10 Mei 2013


Die gebruik om verblyf vir werknemers op plase aan te bied, verg goeie bestuur en kontrakte met voorwaardes. ’n Regsgeleerde verduidelik.

933 keer gelees | 4 kommentaar 9 Mei 2013


Met die verkiesingsjaar om die draai, is besluite oor grondbesit in die Regering van die uiterste belang.

294 keer gelees | 2 kommentaar 9 Mei 2013


Die voortbestaan van genoeg gesonde heuningbye in Suid-Afrika is nie 'n uitgemaakte saak nie, sê Mike Allsop van die LNR.

163 keer gelees | 0 kommentaar 9 Mei 2013


’n Swart Angus-bul, Holvlei Voyager, van die Vredenbuerg-omgewing, het in Maart na Tristan da Cunha verhuis.

913 keer gelees | 1 kommentaar 8 Mei 2013


’n Nuwe en strakker keuringsbenadering is gevolg om die wyne vir vanjaar se Nederburg-wynveling te kies.

219 keer gelees | 0 kommentaar 6 Mei 2013


'n Nuwe vennootskap tussen Media24 Digitale Tydskrifte en iStore beteken 'n hele kaboedel tydskrifte vir klante.

511 keer gelees | 0 kommentaar 3 Mei 2013


Hoëprofiel belanghebbendes maak werk daarvan om samewerking te kry vir die uitdagings in die landbou in die Wes-Kaap.

526 keer gelees | 1 kommentaar 1 Mei 2013


Bloemskou 2013 het tóg vir 'n skaapskeer-hoogtepunt gesorg toe 'n Merino-ooi se ses jaar oue vag afgeskeer is.

1655 keer gelees | 3 kommentaar 29 April 2013


'n Ses maande verouderde Huguenot-kaas is as 2013 se Suiwelproduk van die Jaar bekroon.

487 keer gelees | 0 kommentaar 25 April 2013


Een van die wêreld se farmaseutiese reuse vier sy 150ste bestaanjaar, en het groot planne vir die toekoms.

337 keer gelees | 0 kommentaar 25 April 2013


’n Baie klein aanbieding wol kon nie 'n prysoplewing in die plaaslike wolmark veroorsaak nie.

534 keer gelees | 0 kommentaar 24 April 2013

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights